deur AfriForum | Jun 22, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope week met behulp van ’n plaaslike kontrakteur 20 stoptekens in verskeie strate van dié dorp opgerig. Die tak het ten doel om paaie wat nie voldoende deur die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit onderhou word nie, vir...
deur AfriForum | Jun 22, 2017 | Argiewe
AfriForum voeg hul stem by dié van die erfenisbewaringsgroep Vriende van Wellington Museum (VWM) in ’n versoek dat die historiese Goodnow-saal dringend gerestoureer en beskerm moet word. Dié gebou is op die Wellingtonse kampus van die Kaapse Skiereiland Universiteit...
deur AfriForum | Jun 21, 2017 | Argiewe
Kimi Makwetu, die ouditeur-generaal (OG), het vandag sy 2015/2016 regeringsoudit-uitkomsteverslag bekend gestel wat bevestig dat munisipaliteite landwyd byna R30,5 miljard aan vrugtelose, verkwistende, onreëlmatige en ongemagtigde uitgawes in hierdie tydperk bestee...
deur AfriForum | Jun 20, 2017 | Argiewe
AfriForum en Agritrans het vandag ’n groot hoeveelheid skenkings by Laerskool Knysna afgelewer met die doel om verligting aan inwoners wat deur die brande in en om Knysna geraak is te bring. Die skenkings is deur AfriForum-lede en Agritrans gemaak. Chris Chameleon en...
deur AfriForum | Jun 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Stilfontein-buurtwag het onlangs gehelp om ’n brand te blus wat aan weerskante van die N12 na Klerksdorp ontstaan het. Pieter du Preez, voorsitter van AfriForum se Stilfontein-buurtwag, sê dat dié buurtwag op 16 Junie 2017 net...
deur AfriForum | Jun 19, 2017 | Argiewe
AfriForum het in Mei 2017 die gehalte van drink- (bloudruppel) en rioolwater (groendruppel) in 12 gebiede in die groter Pretoria-omgewing getoets. Die monitering van drinkwater in gemeenskappe vorm deel van die burgerregte-organisasie se #skoonwater-inisiatief. “Ons...