deur AfriForum | Mei 17, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag talle protesbriewe van inwoners van Limpopo teen die president se versoek – dat munisipaliteite van dié provinsie 2 000 mense na die presidensiële inhuldiging in Pretoria op 25 Mei 2019 moet aanry – by die provinsiale departement...
deur AfriForum | Mei 16, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag talle protesbriewe van inwoners van die Noord-Kaap teen die president se versoek – dat munisipaliteite van dié provinsie 2 000 mense na die presidensiële inhuldiging in Pretoria op 25 Mei 2019 moet aanry – by die provinsiale...
deur AfriForum | Mei 16, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag talle protesbriewe van inwoners van Mpumalanga teen die president se versoek – dat munisipaliteite van dié provinsie 2 000 mense na die presidensiële inhuldiging in Pretoria op 25 Mei 2019 moet aanry – by die provinsiale departement...
deur AfriForum | Mei 16, 2019 | Argiewe
Duduzane Zuma se regspan het vandag twee getuies geroep in die saak van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur teen hom. Die verdediging het Konrad Lotter, ’n deskundige getuie, geroep, asook Michael Jankelowitz, ’n ooggetuie. Laasgenoemde het getuig dat...
deur AfriForum | Mei 16, 2019 | Argiewe
Die jeugvleuel van AfriForum se Ellisras-tak het op 11 Mei 2019 bejaardes by die dorp se SAVF-Maroelaoord vir Moedersdag besoek. Jeuglede het met die vroue gesels en gekuier en hulle darem ook met ’n geskenkie bederf. Hierdie bederf het bestaan uit ’n...
deur AfriForum | Mei 16, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag talle protesbriewe van inwoners regoor die land teen die president se versoek – dat munisipaliteite landwyd 18 000 mense na die presidensiële inhuldiging in Pretoria op 25 Mei 2019 moet aanry – by die nasionale departement van...