deur AfriForum | Mei 25, 2019 | Argiewe
AfriForum veroordeel die presidensie se besluit om voort te gaan met vandag se oordadige inhuldigingseremonie ten sterkste. Ten spyte van die presidensie se versekerings dat belastingbetalers R100 miljoen minder gaan moet opdok, in vergelyking met die vorige...
deur AfriForum | Mei 24, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bewus van vier plaasaanvalle – in die Paarl-, Stellenbosch- en De Doorns-omgewings – wat tussen 18 en 24 Mei 2019 in die Wes-Kaap aangemeld is. “Die Boland gaan tans erg onder plaasaanvalle gebuk en ons doen ’n beroep op die...
deur AfriForum | Mei 24, 2019 | Argiewe
Owerhede, wat besig is om die reusegrondeis in verskeie uitbreidings in Centurion af te handel, weier om verdere en volledige inligting oor dié grondeis aan AfriForum beskikbaar te stel ondanks die formele aansoek wat laasgenoemde versoek. AfriForum gaan nou verdere...
deur AfriForum | Mei 24, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Herbertsdale het op Saterdag 17 Mei 2019 tydens die nasionale patrollie gehelp om ’n verdagte aan te keer nadat hy vermoedelik by ’n dwelmtransaksie buite Herbertsdale betrokke was. Die buurtwag het net ná middernag in samewerking...
deur AfriForum | Mei 24, 2019 | Argiewe
AfriForum se Rustenburg-, Coligny-, Koster (Millvale)-, Zeerust- en Mooinooi-buurtwagte het op 17 Mei 2019, in samewerking met die SAPD en sekuriteitsmaatskappye, aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Nagenoeg 320...
deur AfriForum | Mei 24, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Vanderbijlpark, Roodepoort en Randfontein het in samewerking met die polisie, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies op 17 en 18 Mei 2019 ’n...