deur AfriForum | Jun 4, 2019 | Argiewe
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op Saterdag 1 Junie 2019 in samewerking met die SAPD, Kilnerpark Sekuriteit en die Tshwane Blitspatrollie ’n verdagte vasgetrek wat vermoedelik ’n TV gesteel het. Die TV-eienaar het die diefstal by ’n lid van die Oos-Moot-buurtwag...
deur AfriForum | Jun 4, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die nuutste plaasaanvalstatistiek vir 2019 bekend gemaak. ’n Plaasaanvalslagoffer het ook die grusame gebeure van die aanval waartydens sy geskiet en verkrag is met die media gedeel. Altesaam...
deur AfriForum | Jun 2, 2019 | Argiewe
AfriForum het die EFF en Julius Malema op terme geplaas om voor eerskomende Vrydag ’n verdere bedrag van R109 098,30 vir ’n uitstaande kostebevel aan dié organisasie te betaal. Indien die geld nie teen dan betaal is nie, sal AfriForum weer ’n proses begin om op...
deur AfriForum | Mei 31, 2019 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum is teleurgesteld in David Makhura, premier van Gauteng, se besluit om Panyaza Lesufi vir ’n tweede termyn as LUR vir onderwys in Gauteng te herroep nadat Lesufi aanvanklik as LUR vir finansies en e-regering in Gauteng sou optree....
deur AfriForum | Mei 31, 2019 | Argiewe
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het in Mei 2019 op verskeie maniere hoop geskep deur inisiatief te neem en in samewerking met ander organisasies hul omgewing te bewaar en te beveilig. AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel van die Kaapstad-Noord-takstruktuur vorm,...
deur AfriForum | Mei 31, 2019 | Argiewe
AfriForum se Roodepoort-buurtwag in samewerking met ander veiligheidsinstansies, naamlik die Florida GPF, HMA High Risk Security, Bhekani Abantu Services, Moks VIP and Protection Services, Apcan Security Group en die SAPD het op 30 Mei 2019 ’n klopjag vir...