deur AfriForum | Jun 14, 2019 | Argiewe
AfriForum se Goukou-plaaswag en Riversdal-buurtwag, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 13 Junie 2019 opleiding in radiospraakprosedures, grondgrype en regsaspekte van toepassing op patrollies ontvang. David Olivier,...
deur AfriForum | Jun 14, 2019 | Argiewe
AfriForum bedank op Internasionale Bloedskenkersdag almal wat bloed skenk en op dié wyse tallose lewens help red. AfriForum bedank ook die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) vir die diens wat hulle lewer. Die publiek word jaarliks op 14 Junie wêreldwyd oor...
deur AfriForum | Jun 14, 2019 | Argiewe
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel van dié burgerregteorganisasie se Kaapstad-Noord-tak vorm, het op 12 Junie 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. David Olivier, AfriForum se provinsiale veiligheidskoördineerder vir die Wes-Kaap, het die...
deur AfriForum | Jun 13, 2019 | Argiewe
AfriForum se agt plaas- en buurtwagte in die Matzikama-streek het op 12 Junie 2019 opleiding in huis-en-haardbeskerming, toneelhantering en radiospraakprosedures ontvang. David Olivier, AfriForum se provinsiale veiligheidskoördineerder vir die Wes-Kaap, het dié...
deur AfriForum | Jun 13, 2019 | Argiewe
AfriForum verwelkom die nuus dat vier verdagtes, wat vermoedelik by die Klapmuts-plaasaanval van 4 Junie 2019 betrokke was, in hegtenis geneem is. “Dit gebeur nie gereeld dat verdagtes kort ná plaasaanvalle vasgetrek word nie en ons verwelkom die polisie se...
deur AfriForum | Jun 13, 2019 | Argiewe
Vyf lede van AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het die afgelope naweek ’n twee dae lange noodhulpkursus voltooi. Hierdie opleiding is in samewerking met Wetton Emergency and Training Services aangebied. Die lede het ná afloop van die kursus sertifikate ontvang en as...