deur Forum Nuus | Aug 26, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer In ’n verslag wat die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) vandag in Pretoria vrygestel het, ondersteun bykans geen gesondheidsorgwerker die regering se plan om die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te implementeer nie. Meer as 85% van...
deur Forum Nuus | Aug 23, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Was dit nie vir AfriForum se 911-noodknoppietoep nie het Estelle Slingerland van Pretoria se ma Rhoda van Eeden dit dalk nie betyds tot by die hospitaal gemaak toe haar suurstofvlak gevaarlik laag gedaal het ná sy COVID-19 opgedoen het nie....
deur Forum Nuus | Aug 20, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer In ’n week waar die regering nog ’n vorm van belasting, die staatsbeheerde nasionale fonds vir maatskaplike sekerheid (NFSS), vir die werkende mense van die land uitgedink het, het AfriForum op verskeie plekke ingespring om ’n verskil te maak....
deur Forum Nuus | Aug 19, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se jaarlikse vullisterreinoudit is afgehandel en net ’n skamele 17% van terreine wat besoek is, voldoen aan die minimum vereistes van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis (Wet no. 59 van 2008). Anders gestel het 27 uit die...
deur Forum Nuus | Aug 16, 2021 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur Marthinus Koekemoer Dit lyk of Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir Onderwys, hom uiteindelik vasgeloop het teen daardie een persoon wie hy nie verkeerd moes opgevryf het nie. Dis nou Anéll Harper (destyds Engelbrecht), eienaar van die Koeitjies en...