Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Solidariteit Helpende Hand het vanjaar Vrouemaand op ’n hoogtepunt afgesluit tydens die spoggerige bekendstelling van hul nuwe digbundel getiteld: Steeds Vrou. Dié bundel bevat 40 gedigte van beide Alta Strauss, skrywer en...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Klanktegnici is dikwels die onbesonge helde van die vermaaklikheidsbedryf wat hard agter die skerms werk om te sorg dat kunstenaars op hul heel beste klink. Verskeie kunstenaars vanuit die Afrikaanse musiekbedryf en die AfriForum Teater het...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Akademia het pas aangekondig dat BEd (intermediêrefase-onderwys) vanaf 2022 by dié groeiende privaat hoëronderwysinstelling voltyds aangebied sal word. Dis geen geheim dat onderwys tans een van die grootste struikelblokke tot...
Dis tyd! Dis tyd vir jou en my om op te staan en hard en duidelik te sê ons het genoeg gehad van die regering wat ons stroop van ons hardverdiende geld en die belastinglas op ons net groter wil maak. Gewone mense kry al hoe swaarder en vind dit al hoe moeiliker om in...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die kabinet het gister in ’n verklaring aangekondig dat mense 18 jaar en ouer vanaf vandag, 20 Augustus, kan registreer om teen die COVID-19-virus ingeënt te word. Mense in dié ouderdomsgroep kan ook dadelik daarna gaan aanmeld vir...