Deur Alet Rademeyer Ons is nog maar in die begin van die jaar en dit is klaar moeilik om elke dag se dosis slegte nuus te verteer. Daarbenewens woed die pandemie ook nog voort en bly mense maar skrikkerig om die gevreesde virus op te doen. Oudpres. Jacob Zuma sê...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ’n Groot droom is bewaarheid met Sol-Tech, die beroepskollege van die Solidariteit Beweging, wat vandeesweek amptelik sy nuwe kampus in Centurion geopen het. Meer as 600 studente ontvang hier wêreldklasonderrig in Afrikaans om hul as...
Deur Alet Rademeyer AfriForum en die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) het ’n skikking bereik wat dit vir dokters moontlik maak om behandeling met ivermektien te begin gelyklopend met die indiening van ’n artikel 21-aansoek, in...
Deur Zydèlia Venter Ten spyte van die ontwrigtende tyd waarin die wêreld tans verkeer is Akademia reeds goed op dreef om hierdie akademiese jaar op ʼn hoë noot af te skop. Terwyl daar wêreldwyd onsekerheid by talle studente heers oor wanneer hulle akademiese jaar...
AfriForum het geld bewillig vir dringende herstel- en restourasiewerk aan die historiese Totiushuismuseum in Potchefstroom. ’n Brandgevaar het die museum bedreig weens verouderde elektrisiteitsbedrading. Dit is herstel en spreiligte is ook aangebring vir beter...