deur AfriForum | Nov 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Naboomspruit-tak het besluit om in te gryp gedurende die watertekort wat al sedert die begin van November ’n groot probleem in Naboomspruit is. Die inwoners van Naboomspruit is sedert 1 November sonder water. Daar kan nie meer water uit die Frikkie...
deur AfriForum | Nov 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het op 17 November ’n skoonmaakaksie op die hoek van Kruger- en Kempstraat as deel van hulle #OnsDorp-projek aangepak. Zayd Omar, die beampte vir plaaslike regering, het leiding geneem en die aksie aan die gang gekry. Die gras is...
deur AfriForum | Nov 19, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het die week van 9–13 November vir Richard Cronje, ’n buurtwaglid van Hartbeesfontein, vir opleiding as hommeltuigvlieënier in Orania gestuur. Die kursus word deur AfriForum Veiligheid aangebied met André Coetzee as...
deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Vaalharts-tak het op 14 November ’n skoonmaakaksie aangepak by die parkie op die hoek van Stasiestraat en Phokwaniweg in Hartswater. Die Memorable Order of Tin Hats Caprara Shellhole-monument is ook tydens hierdie aksie skoongemaak en gerestoureer. “Die...
deur AfriForum | Nov 17, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 16 November saam met die SAPD en ander instansies ’n driejarige meisie teruggevind wat tydens ’n kaping ontvoer is. Die buurtwag het Maandagmiddag inligting van die SAPD ontvang van ’n kaping wat plaasgevind het. Die...