deur AfriForum | Mei 7, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag antwoorde van die Gautengse Departement van Gesondheid geëis oor die lewensbedreigende waterkrisis wat by die Steve Biko Akademiese Hospitaal heers. Dié hospitaal het tussen 2 en 5 Mei 2021 ’n kritiese watertekort beleef weens swak bestuur en swak...
deur AfriForum | Mei 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Ventersdorp het sy volhoubare skoonmaakprojek in April voortgesit. Die tak het die hoek van Mark- en Aenmaystraat skoongemaak en altesaam 2 ton grond en sand van die padoppervlak verwyder en weggery. “Elke kriesel grond of vullis wat uit die dorp...
deur AfriForum | Mei 6, 2021 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
AfriForum het met waardering kennis geneem van die totstandkoming van die Akademie vir Veeltaligheid aan die Universiteit van die Vrystaat (UV). Volgens ’n radio-onderhoud met dr. Peet van Aardt, die kurator van die akademie, is die doel daarvan om aan die...
deur AfriForum | Mei 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se nuutgestigte tak in De Doorns het op Woensdag 5 Mei hul eerste projek afgeskop deur 230 bome en struike by die Sunny Kids- plaaslike skool te plant. Die tak het 50 waterpere (Syzygium guineense), 130 populiere (Populus simonii) en 50 Kaapse kanferfoelie...
deur AfriForum | Mei 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die nuutgestigte AfriForum Jeug-tak in Kimberley het op 27 April 2021 ’n kleurvolle pretloop by die 8 Myl Restaurant & Venue aangebied. Jonk én oud het die 5 km-roete aangepak en aan die einde van die pretloop het elke deelnemer ’n medalje ontvang. “Dit was vir...