deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 19 Mei 2021 dié organisasie se suksesvolle #VegEnBou-projek in die Kaapstad-metro afgesluit. Die AfriForum-takke in die metro het talle opheffingsprojekte in Mei aangepak. Die Helderbergkom-tak en -buurtwag het in...
deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 15 Mei verskeie skoonmaak- en herstelaksies in Rayton View, Heuwelsig, Wilgehof, Gardeniapark en Bloemfontein-Noord aangepak as deel van die organisasie se #VegEnBou-projek. AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak het ’n...
deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Uitspraak is vandag deur die regters van die Konstitusionele Hof voorbehou in die saak van AfriForum teen die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid. Die saak is virtueel aangehoor en het gevolg nadat die Hoogste Hof van Appèl op 30 Junie...
deur AfriForum | Mei 19, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en Treasure the Karoo Action Group is besig om kommentaar saam te stel op die Departement van Water en Sanitasie se konsepregulasies vir die opsporing en ontwikkeling van aanlandse onkonvensionele gasontwikkeling. Dié regulasies in op 7 Mei in die...
deur AfriForum | Mei 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 18 Mei 2021 geëis dat belastingbetalers wat van alternatiewe vullisverwyderingsdienste gebruik maak nie meer vir munisipale vullisverwydering moet betaal nie. Die burgerregteorganisasie het ’n skrywe aan adv. Tankiso Mea, waarnemende munisipale...