deur AfriForum | Mei 27, 2021 | Teenboelieveldtog Blogs, Blogs
Deur Leandie Bräsler Ons is in Mei van 2021 en die winter is behoorlik hier. Nie net omdat ’n kouefront die land tref of ’n COVID-19-pandemie sy kop hoog uitsteek nie. Hierdie twee dinge gee mens koue rillings, maar daar is ’n groter pandemie wat ons land en die res...
deur AfriForum | Mei 27, 2021 | Meningstukke, Blogs
Deur Marnus Kamfer Ontwapening, een of ander duistere agenda wat gekoester word, malligheid, irrasionaliteit, waansinnigheid – dit is maar enkele van die reaksies wat deur regdenkende burgers geuiter is met die oorhoofse bekendmaking van die gewraakte beoogde...
deur AfriForum | Mei 26, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op Saterdag 22 Mei 2021 ’n kursus in die gebruik van basiese handwapens voltooi. Die doel van die opleiding is om die bevoegdheid van AfriForum se patrolleerders deurgaans te verbeter en op te skerp. Hierdie tipe opleiding vind op...
deur AfriForum | Mei 26, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Machadodorp het op Dinsdag, 25 Mei, gehelp om ’n gesteelde Toyota Land Cruiser terug te vind. Die buurtwaglede is deur JHD Sekuriteit in kennis gestel dat die betrokke opsporingsmaatskappy in daardie stadium besig was om die gesteelde...
deur AfriForum | Mei 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Germiston het op 22 Mei 2021 slaggate in verskeie strate in die dorp gevul. Dié tak het 103 sakke teer – ongeveer 2,5 ton – aangekoop vir hierdie projek. Slaggate is in Kingfisherlaan, Wildesering-, Fulmar-, Raven-, Finch-, Frankcolin-,...