deur AfriForum | Jun 11, 2021 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Keimoes het op 10 Junie die hoofstraat en die waterwiel, wat ’n nasionale monument is, skoongemaak en beveilig. Lede van die gemeenskap het gekla oor die toestand van die dorp en die munisipaliteit se onwilligheid om die dorp netjies te hou. “Elke...
deur AfriForum | Jun 10, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die aankondiging van president Cyril Ramaphosa verwelkom dat die selfopwekkingskraglimiet verhoog sal word van 1 MW na 100 MW. Die organisasie, tesame met ander organisasies, het verlede maand ná die voorstel deur Gwede...
deur AfriForum | Jun 10, 2021 | Mediaverklarings
Verteenwoordigers van nagenoeg 21 organisasies en verenigings wat drie politieke partye insluit, het vandag ’n konferensie bygewoon by AfriForum Teater waar die konsepwysigings aan die bestaande vuurwapenwetgewing bespreek is. Uit hierdie organisasies het 12...
deur AfriForum | Jun 9, 2021 | Navorsing Meningstukke, Meningstukke, Blogs, Ander Blogs
Deur Johan Nortjé “Dade, nie woorde nie” Leuse van die Kanadese Gesamentlike Taakmag 2 Ek tel een van die trekbokse op en stap na die voordeur. Ek is besig om ’n vriend te help om te trek. ’n Agterstoep wat lank gelede ’n patio was grens teenaan die...
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion is voortdurend besig om die omgewing te verbeter en die gemeenskap te versterk. Dié tak het in samewerking met AfriForum se omgewingsake-afdeling besluit om herwinningshokke aan Akademia te skenk om te help om studente bloot te stel aan...