deur AfriForum | Sep 7, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag dringend antwoorde versoek oor die vrylating van voormalige president Jacob Zuma op mediese parool. ’n Dringende prokureursbrief is vandag aan Arthur Fraser, die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste beteken waarin hy gevra word om...
deur AfriForum | Sep 6, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het in Augustus 2021 by die Laerskool Durbanville besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met...
deur AfriForum | Sep 6, 2021 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Dit is met groot leedwese dat AfriForum vanoggend verneem het van die afsterwe van prof. J.C. (Jaap) Steyn. Dié organisasie betuig ons innige meegevoel aan sy suster Ria en familie. Sy dood laat ’n onmeetbare leemte op die terrein van Afrikanerkultuurgeskiedenis,...
deur AfriForum | Sep 6, 2021 | Mediaverklarings
Die verhoor van Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, is onder ongewone omstandighede weereens uitgestel. Sowel Malema as Ndlozi moes vandag in die landdroshof in Randburg verskyn het weens die beweerde aanranding van SAPD-kolonel Johannes...
deur AfriForum | Sep 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Kroonstad, Bethlehem en Frankfort het die afgelope paar weke verskeie opheffingsaksies in hulle omgewings aangepak. Hierdie takke het onder meer bome en kospakkies geskenk asook ’n uitreikaksie gehou. Die AfriForum-tak in Kroonstad het in...