deur AfriForum | Jul 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 19 Julie ’n waterkar aangekoop om met brandbestryding in die omgewing te help. Dié waterkar sal aangewend word om die gemeenskap en die plaaslike brandweer by te staan tydens onluste en veldbrande. Hierdie toerusting is besonder...
deur AfriForum | Jul 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag die organisasie se jaarlikse vullisterreinouditverslag bekendgestel nadat vullisterreine in dorpe/stede waar AfriForum se takke geleë is, vroeër vanjaar geoudit is. Dié verslag gaan met Barbara Creecy, Minister van Omgewingsake, bespreek word as...
deur AfriForum | Jul 19, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Boksburg-buurtwaglede het op 17 Julie 2021 saam met die plaaslike SAPD ’n spesiale operasie uitgevoer. Dié operasie het padblokkades regdeur die dorp ingesluit. Die padblokkade wat by Atlasweg gehou is, het veral vrugte gedra toe daar beslag gelê is op...
deur AfriForum | Jul 15, 2021 | Blogs, Ander Blogs
Deur Marnus Kamfer “Lande wat nie toelaat dat hul burgers wettig in besit kan wees van vuurwapens nie, se geweldsmisdaad is minder. Meer mense word beseer en doodgemaak deur wettige vuurwapeneienaars, met die vuurwapens in hul wettige besit, as deur vuurwapens wat in...
deur AfriForum | Jul 14, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag sy vervolging van ’n vermeende verkragter in die Streekhof in Somerset-Oos voortgesit. Die privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv.Gerrie Nel, verteenwoordig die slagoffer Celeste Gouws. Gouws is in 2017 in...