deur AfriForum | Jul 28, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brits het onlangs hulle buurtwag se Gemeenskaplike Operasionele Sentrum (GOS) geopen en vier van hulle buurtwaglede vir protospanopleiding in Orania gestuur. Dié sentrum word gebruik om veiligheidsoperasies te beplan en uit te voer, terwyl die...
deur AfriForum | Jul 27, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Alberton het sterk groei in Julie getoon ten spyte van die COVID-19-pandemie en die uitdagende inperkingstydperk wat daarmee gepaardgaan. Taklede het gewys hoe vinnig hulle ’n aksieplan kan saamstel en implementeer nadat die #FreeZuma-onluste...
deur AfriForum | Jul 27, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die I can make a difference-doktersgroep doen ’n beroep op mediese dokters en die publiek om kennis te neem dat ivermektien steeds deur dokters voorgeskryf kan word vir COVID-19. Dit kom nadat die aanhoor van SAHPRA se aansoek...
deur AfriForum | Jul 26, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die saak teen twee ouers wat op klagtes van kindermishandeling in hegtenis geneem is, het vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria begin. Die ouers van die baba is in Augustus 2020 in hegtenis geneem nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid in Julie...
deur AfriForum | Jul 26, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Potgietersrus, Pietersburg, Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad het op Saterdag 24 Julie in samewerking met die SAPD, Heritage Protection Group (HPG) en ander gehelp om drie verdagtes vas te trek wat op 21 Julie uit polisieaanhouding ontsnap...