deur AfriForum | Sep 9, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n formele klag by die kantoor van die Openbare Beskermer ingedien waarin versoek word dat ’n dringende ondersoek van wanadministrasie en moontlike korrupsie by die Departement van Vervoer van stapel gestuur word. Dit volg ná die departement sy...
deur AfriForum | Sep 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op Vrydag 2 September spoedig twee stoptekens in Bethal vervang. Hierdie stoptekens in Malherbestraat is deur vandale verwoes en moes vervang word. Malherbestraat is een van die besigste strate in Bethal waar skoolkinders veral...
deur AfriForum | Sep 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 3 September 2021 kommentaar ingedien teen die ontwikkeling van die Matlakeng Uitbr. 11- informele nedersetting. Dit volg ná talle inwoners van Zastron ongelukkig was oor die voorgestelde uitbreiding. Die kommentaar is gerig...
deur AfriForum | Sep 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witrivier het op 1 September 50 spekboompies aan Hoërskool Rob Ferreira geskenk. Hierdie skenking vorm deel van AfriForum se jaarlikse boomplantmaand. AfriForum-takke landswyd word aangemoedig om bome by skole, tehuise en ander gepaste areas te...
deur AfriForum | Sep 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brits het op 4 September deelgeneem aan Projek Hoop van Solidariteit Helpende Hand se Soetdoring-tak. Dié projek behels onder andere die opknapping van Laerskool Geluk en om ’n gemeenskapsentrum op hierdie perseel te vestig. Die gemeenskapsentrum...