Header Artwork
AfriForum se Witrivier-tak skenk spekbome aan Hoërskool Rob Ferreira   

Die AfriForum-tak in Witrivier het op 1 September 50 spekboompies aan Hoërskool Rob Ferreira geskenk.

Hierdie skenking vorm deel van AfriForum se jaarlikse boomplantmaand. AfriForum-takke landswyd word aangemoedig om bome by skole, tehuise en ander gepaste areas te plant.

Hoërskool Rob Ferreira het uitgereik na AfriForum om hierdie boompies te ontvang. Die boompies word plaaslik gekweek vir die tak en hulle het nie gehuiwer om die boompies te skenk nie.

“Hierdie projek is een van vele maniere waarop ons ons erfenis bewaar. Ons kinders sal eendag die vrugte pluk van die projek,” sê Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder in Mpumalanga.

Sluit vandag aan by AfriForum, SMS jou naam na 45340 (R1).

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN