deur AfriForum | Apr 16, 2021 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wetsontwerp oor onteiening in Nelspruit op 16 April bygewoon. Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Laeveld, het by dié verhoor gepraat. AfriForum het...
deur AfriForum | Apr 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Soos menige huismuseums, gaan die Totiushuismuseum in Potchefstroom gebuk onder verval omdat noodsaaklike instandhouding nie altyd gedoen kan word nie. Die AfriForum-tak in Potchefstroom het dié nood raakgesien en by die organisasie se hoofkantoor aangeklop vir...
deur AfriForum | Apr 14, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs het op 10 April 2021 moue opgerol en by die Move One Million-inisiatief se skoonmaakprojek ingeskakel om dele van Springs op te ruim. Die twee organisasies het nagenoeg 243 swart sakke vol gemors in Sesde Straat en Agtste Laan Noord...
deur AfriForum | Apr 13, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Pietersburg- en Potgietersrus-buurtwag het op 10 April 2021 ’n sigbaarheidsaksie onderneem in die Eerstegoud-, Ysterberg-, Kuschke- en Eersteling-gebied tussen Pietersburg en Potgietersrus op die R101. Dié omgewing het die voorafgaande week erg deurgeloop...
deur AfriForum | Apr 13, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum doen ’n beroep op die publiek om kalm te bly en nie gevolgtrekkings oor die moordverdagtes in die Piet Retief-omgewing as die waarheid te versprei voordat ’n deeglike ondersoek nie gedoen is nie. Dit volg nadat vier verdagtes...