deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het van 24 Maart tot 20 April 401 sakkies teer, wat gelykstaande is aan 12 ton, gebruik om slaggate in die dorp op te vul. Die herstelwerk is in Hendrik Potgieterstraat gedoen en vorm deel van die tak se volhoubare...
deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gestuur waarin die aanstelling van 24 Kubaanse ingenieurs bevraagteken word. Dit volg nadat dié ingenieurs op 19 April 2021 aangestel...
deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 16 April 2021 ’n tak in Zastron gestig ná verskeie versoeke vanuit die gemeenskap. Die nuutverkose takbestuur bestaan uit Oubaas du Plessis (voorsitter), Hannes Calitz (ondervoorsitter), Magda du Plessis (tesourier), Mariaan...
deur AfriForum | Apr 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeespoort het twee buurtwaglede van 12–16 April vir opleiding as hommeltuigvlieëniers na Orania gestuur. Dít volg nadat die tak ’n hommeltuig aangekoop het sodat die buurtwag dit kan gebruik om gemeenskapsveiligheid op te skerp, asook om...
deur AfriForum | Apr 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 16 April 2021 ’n regskrywe aan die onderskeie munisipale bestuurders by die plaaslike en distriksmunisipaliteit in Delareyville en Mahikeng gerig om die munisipaliteit op terme te plaas weens swak watervoorsiening. Dit volg nadat inwoners van...