deur AfriForum | Nov 4, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Eskom het op 4 November 2020 in ’n skrywe aan AfriForum bevestig dat hulle die besluit teruggetrek het om die Matlosana-munisipaliteit se krag af te sny. Dit volg nadat AfriForum op 30 Oktober ’n brief aan sowel Eskom as dié munisipaliteit gestuur het waarin die...
deur AfriForum | Nov 4, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die beoogde wysigings aan die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens 68 van 1995 (die Polisiewet). Die wysigings het ten doel om die Polisiewet tot so mate te wysig dat die minister van polisie onder meer die mag het om...
deur AfriForum | Nov 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het van 24 tot 31 Oktober 2020 aan die organisasie se #VegEnBou-veldtog deelgeneem en verskeie projekte aangepak om die dorp op te hef. Die tak het slaggate herstel by die Hervormde Kerk in Declercqville asook ’n paar ander plekke in...
deur AfriForum | Nov 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het tussen 22 en 30 Oktober aan dié organisasie se #VegEnBou-veldtog deelgeneem. ’n Suksesvolle skoonmaakprojek is in samewerking met die munisipaliteit gevoer en ander projekte geloods. Die veldtog het met ’n teenboeliepraatjie by...
deur AfriForum | Nov 3, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Springs-buurtwag is deur die SAPD se sigbaarheidseenheid (Vispol) in Springs genooi om deel te wees van die SAPD se massasigbaarheidspatrollie wat op 30 Oktober 2020 plaasgevind het. Die patrollie vorm deel van die SAPD se feestydveiligheidsinisiatief en...