deur AfriForum | Des 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in Gauteng se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie en...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Ongekategoriseerde
Die AfriForum-tak in Randfontein het sedert hulle op 16 Junie 2020 ’n projek van stapel gestuur het om mangate in dié dorp te beveilig, ’n verdere nege mangate met nuwe deksels toegerus. Die mangate se deksels het weens diefstal in die slag gebly en die oop gate is...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Thandi Modise, speaker in die parlement, se verhoor op aanklagtes van dieremishandeling het vandag in die Potchefstroomse Streekhof begin. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, vervolg Modise privaat namens die Nasionale Raad van...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Margate-tak verwelkom die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (COGTA) in KwaZulu-Natal se verslag wat handel oor verskeie aantygings van korrupsie in die Ugu Distriksmunisipaliteit wat oopgevlek is. Dié munisipaliteit het onlangs ’n...
deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 25 November 2020 gehelp om twee vermeende kapers vas te trek nadat die buurtwag inligting ontvang het oor ’n gekaapte voertuig in die Mount Amanzi-omgewing. AfriForum se gemeenskaplike operasionele sentrum in Brits is daarvan in...