deur AfriForum | Jan 18, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geweier het om klagtes teen Naas le Roux in te stel. Le Roux is op 7 Januarie in hegtenis geneem vir die verbreking van die aandklokreël...
deur AfriForum | Jan 14, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie te oorweeg na die verbod op die gebruik van Ivermektien wat ontwikkel is vir menslike gebruik as behandeling teen COVID-19. Dít volg nadat die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid...
deur AfriForum | Jan 11, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum is na aanleiding van pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging vanaand van mening dat die regering nie ’n benul het hoe om die COVID-19-krisis te hanteer nie. Om die virus te beveg moet mediese oplossings dringend gevind word eerder as om gepoogde politieke...
deur AfriForum | Des 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Langenhovenpark, Bloemfontein, het op 23 Desember 2020 drie groot slaggate in Nelson Mandelarylaan herstel nadat dié slaggate verskeie motors se bande beskadig het. Die tak het ongeveer 12 sakke teer gebruik om die drie slaggate te vul. “Die...
deur AfriForum | Des 23, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het vandag die mosie van die hand gewys om COVID-19 Regulasie 69(12)(a), (b), (c) en (d) ongrondwetlik te laat verklaar. Hierdie regulasie bepaal onder meer dat alle strande in die Oos-Kaap, asook aan die Tuinroete van 16...