deur AfriForum | Apr 29, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in twee afsonderlike sake persone in die Pretoriase Landdroshof ondersteun ná ’n lang stryd om dié twee sake eindelik voor die hof te kry. Die beskuldigde wat aangekla word op twee klagtes van die moord op Ruan Coen...
deur AfriForum | Apr 28, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Tzaneen het op 24 April 2021 in samewerking met die AfriForum-buurtwag die parkie in Maritzstraat skoongemaak en opgeknap. Dié parkie was besaai met rommel en het ’n gereelde woonplek vir sluipslapers geword. Die tak het nuwe speelapparate opgerig...
deur AfriForum | Apr 28, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Centurion het op 24 April 2021 saam met die Orde van die Boshoed begin om die ou militêre begraafplaas in Voortrekkerhoogte (nou Thaba Tshwane) skoon te maak. Dié begraafplaas is in ’n haglike toestand: Boumateriaal en huisvullis word onwettig...
deur AfriForum | Apr 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die dienstemaatskappy Pionier en die Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) het Sondagnag/Maandagoggend in die middernagtelike ure gehelp om die krag- en watertoevoer na inwoners in Swartruggens te herstel nadat dié dorp vir etlike dae sonder elektrisiteit was. Die...
deur AfriForum | Apr 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week ’n dringende skrywe aan die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die haglike toestand van die rioolwerke. Die feit dat die meeste van die masjiene by die rioolwerke nie werk nie, het tot gevolg dat rou riool...