deur AfriForum | Feb 9, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 6 Februarie 2021 24 sakkies teer geskenk om lewensgevaarlike slaggate in Buffelsdoornweg te herstel. Met die baie reën die afgelope tyd het die strate net verder tot niet gegaan en van die slaggate het al ernstige ongelukke...
deur AfriForum | Feb 8, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 5 Februarie 2021 ’n massapatrollie gehou om misdaad te bekamp en om samewerking met sowel plaaslike polisielede as die sekuriteitsmaatskappye in die omgewing te verbeter. Elf buurtwaglede en sewe voertuie het 91 km afgelê....
deur AfriForum | Feb 5, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit verwelkom die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, se besluit om die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) se werksaamhede te staak totdat daar met AfriForum en Solidariteit in gesprek getree is. Dit volg nadat die twee instansies ’n...
deur AfriForum | Feb 5, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga het in Januarie 2021 meer as 885 gevalle hanteer en die organisasie se buurtwagte in dié provinsies ondersteun. Die doel van die beheerkamer is om AfriForum-buurtwagte te versterk en te verseker dat hulp en...
deur AfriForum | Feb 4, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) ’n dringende beroep op dié instelling gedoen om hul aanbeveling oor die gebruik van ivermektien vir die behandeling van COVID-19 te...