deur AfriForum | Mar 11, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum en lede van die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat hulle hofstukke gaan beteken op sowel die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit as Joseph Mogale, die munisipale bestuurder van dié...
deur AfriForum | Mar 10, 2021 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die verhoor van Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, is vandag in die Randburgse Landdroshof uitgestel na 1 en 2 Julie 2021. Die twee verskyn vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel, Johannes Venter. Die uitstel kom nadat van die...
deur AfriForum | Mar 10, 2021 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Natasha Venter Die Departement van Basiese Onderwys se nuutste voorgestelde toelatingsbeleid vir skole, sowel as politici soos die LUR van Onderwys, Panyaza Lesufi, se gedurige aanvalle laat geen twyfel oor die toenemende aanslag op Afrikaanse skole nie. Een van...
deur AfriForum | Mar 9, 2021 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, het vandag in die Randburgse Landdroshof verskyn vir die beweerde aanranding van Johannes Venter, ’n SAPD-kolonel. AfriForum het in Julie 2019 aangekondig dat dié organisasie die hof met ’n...
deur AfriForum | Mar 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kuruman het op 6 Maart 2021 gras gesny en bome gesnoei wat veral by kruisings voetgangers en motoriste se sig belemmer. Heelwat gemeenskapslede het oor die toestand van die dorp gekla, want die munisipaliteit versuim om skoon te maak en die dorp...