deur AfriForum | Aug 11, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Centurion-tak het onlangs twee kameras op strategiese plekke in die Valhalla-omgewing opgesit om te help om misdaad te beveg. Die tak het verskeie klagtes ontvang oor misdaad in die gebied en het reeds die kanaal in Valhalla skoongemaak en ontbos....
deur AfriForum | Aug 10, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bloemfontein-tak hou steeds vol met sy volhoubare projek om erfenisterreine in dié stad skoon te maak en in stand te hou. Dié projek sien veral om na die instandhouding van die President Brand-begraafplaas en die Brits-monument wat binne die Ou...
deur AfriForum | Aug 10, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het in Julie 2021 hard gewerk om sleutelpunte in dié dorp skoon te maak. Die tak het eerste die begraafplaas skoongemaak wat in ’n uiters slegte toestand was. Inwoners het gehelp om die begraafplaas weer toeganklik te maak. Die tak...
deur AfriForum | Aug 10, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 5 Augustus 2021 ’n dringende skrywe aan die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die haglike toestand van die dorp se rioolwerke. Die feit dat die meeste van die masjiene by die rioolwerke nie werk nie, het tot gevolg...
deur AfriForum | Aug 6, 2021 | Blogs
Deur Frans de Klerk Op 9 Augustus 1994 word die eerste Nasionale Vrouedag in Suid-Afrika gevier. Hierdie dag herdenk ’n optog in 1956 teen wetgewing wat swart Suid-Afrikaanse vroue verplig het om passe te dra. In 2006 word dié optog herhaal om die 50ste herdenking...