deur AfriForum | Des 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Nadat AfriForum se Vryburg-tak verlede maand sowat 6 ton teer vir sy volhoubare slaggatherstelprojek aangekoop het, het ’n plaaslike onderneming dit Dinsdag gratis op dié dorp laat aflewer. Dié projek is in 2019 van stapel gestuur en ongeveer R300 000 is reeds daarop...
deur AfriForum | Des 9, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 8 Desember vir Hans Jeurisen, ’n grondeienaar van Hartbeespoort, ondersteun om ’n betredingsklag by die Hartbeespoortdam-polisiestasie aanhangig te maak. Dit spruit uit ’n voorval op 10 November 2020 toe Jeurisen opgemerk het dat onwettige strukture...
deur AfriForum | Des 9, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het in November vanjaar ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Dié projek duur tot 15 Januarie 2021 voort. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem en AfriForum se buurtwagte wil...
deur AfriForum | Des 7, 2020 | Mediaverklarings
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die vlammedood van Suraya Deedat en haar vier kinders in 2011 sal op 10, 11, 15 en 16 Februarie 2021 in die Johannesburgse Landdroshof voortgaan. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, verteenwoordig...
deur AfriForum | Des 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Stellenbosch het vanaf 30 November tot 4 Desember indringerplante verwyder in die vleiland in Onder-Papegaaiberg in samewerking met Wildtrust. Die projek is aangepak as deel van die burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog. Dié projek is ook die...