deur AfriForum | Mar 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het op 2 Maart 2021 die gras teen die N17-hoofweg in Bethal gesny. Hierdie projek word elke jaar deur die tak aangepak omdat die N17 die hoofingang na Bethal is. Die gras word glad nie deur die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gesny nie en...
deur AfriForum | Mar 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Februarie voortgegaan om die dorp netjies en veilig te hou. Die tak het 30,2 ha gras gesny en 3,8 ha skoongemaak, wat ’n groot verskil in die dorp maak. In dié maand het die tak gras gesny in die volgende areas: HF Verwoerd,...
deur AfriForum | Mar 3, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga het in Februarie 2021 meer as 618 gevalle aangemeld en hanteer en die organisasie se buurtwagte in dié provinsies ondersteun. Die doel van die beheerkamer is om AfriForum-buurtwagte te versterk en te verseker...
deur AfriForum | Mar 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Centurion-tak het sedert hul stigting middel verlede jaar verskeie projekte in die gemeenskap aangepak. Sommige van die projekte was onder meer om paaie te herstel, gras rondom gevaarlike kruisings oop te sny, hulp aan die gemeenskap te bied in verband...
deur AfriForum | Mar 2, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 26 Februarie ’n sigbaarheidspatrollie saam met die polisie in Lephalale uitgevoer. Dié patrollie is in voertuie uitgevoer met die doel om die sigbaarheid van wetstoepassers in die dorp te bevorder en daardeur misdaad te...