deur AfriForum | Apr 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het in Maart twee groot projekte suksesvol afgehandel. Die eerste was die skoonmaak van die park in Strydomstraat. Die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit het die gras in die park gesny en AfriForum-taklede het die gras verwyder en...
deur AfriForum | Apr 1, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se regspan is gister (31 Maart 2021) in kennis gestel dat 51 van die 132 studente wat deur die organisasie verteenwoordig word, toegelaat is om vir 2021 by verskeie universiteite te registreer terwyl hul NSFAS-saak nog hangend is. AfriForum staan die...
deur AfriForum | Apr 1, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Schweizer-tak het op 30 Maart 2021 groot slaggate in die dorp gevul as deel van hul #VegEnBou-projek. Slaggate is maar een van die talle probleme in Schweizer-Reneke en inwoners en ondernemings word daardeur geraak. Verskeie ondernemings in die dorp...
deur AfriForum | Mar 31, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Delareyville-tak het op 30 Maart 2021 die plaaslike begraafplaas begin skoonmaak as deel van hul #VegEnBou-projekte. Die Delareyville-begraafplaas se grafte was nie sigbaar vanaf die ingang nie omdat dit toegegroei was onder bosse, onkruid en gras. Dit...
deur AfriForum | Mar 31, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n paartjie van die Witrivier-distrik gehelp om ’n strafregtelike klagte in te dien nadat hulle op 28 Maart 2021 oënskynlik deur lede van ’n sekuriteitsmaatskappy geïntimideer, aangerand en met vuurwapens gedreig is. Dié...