deur AfriForum | Mei 17, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwag in Naboomspruit het op 16 Mei 2021 ’n verdagte in verband met motordiefstal in hegtenis geneem. ’n Wit Toyota-bakkie is op die betrokke dag in Nylstroom gesteel. ’n Boodskap is uitgestuur om op die uitkyk te wees en dat die voertuig in ’n...
deur AfriForum | Mei 17, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Springs-tak het onlangs saam met die gemeenskap gewerk om een van dié tak se grootste skoonmaakprojekte nog aan te pak. Die tak het onder andere saam met ProSafe Security, Move One Million en leerlinge van die Laerskool P.A.M. Brink gewerk om dié...
deur AfriForum | Mei 14, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum Bloemhof-tak het op Woensdag 12 Mei ’n inligtingsaand by die plaaslike N.G. Kerk gehou. Dié aand was deel van ’n reeks inligtingsessies om die gemeenskap op hoogte te hou van toepaslike onderwerpe en aktuele sake in sowel Suid-Afrika as die res van die...
deur AfriForum | Mei 13, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 12 Mei 2021 besoek afgelê by die Laerskool Kameelfontein in Roodeplaat. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...
deur AfriForum | Mei 13, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Boshof het onlangs meer as R5 000 vir dr. André Hattingh se “On Track-Tor for Charity”-veldtog ingesamel. Hattingh het op 7 Mei deur dié dorp beweeg as deel van sy 2 500 km lange toer op ’n trekker deur Suid-Afrika om geld in te samel vir kinders...