deur AfriForum | Jul 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Springs-buurtwag het op 5 Julie die plaaslike brandweer gehelp by ’n brandende huis. Die plaaslike tak het ’n waterwaentjie wat vir brandbestrydingsdoeleindes gebruik word. Ongelukkig het vlamme die hele huis verswelg. Die huis het bestaan uit vyf kamers...
deur AfriForum | Jul 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Twee bestuurslede van AfriForum se Potchefstroom-tak het onlangs hul uittrede uit die tak aangekondig. Kappie en Susan van Wyk was die afgelope drie jaar onderskeidelik dié tak se voorsitter en sekretaris. Kappie en Susan het hard gewerk om te verseker dat die tak se...
deur AfriForum | Jul 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag sy steun toegesê aan die appèlaansoeke van Pionier en die Koster Besorgde Inwoners (KBI) teen die onlangse hofuitspraak waarin regter Mahlangu beslis het dat die KBI die water- en rioolaanlegte in Koster en Swartruggens aan die munisipaliteit moet...
deur AfriForum | Jul 5, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Hospitaalpark-tak het op 3 Julie slaggate in die Hospitaalpark-woonbuurt gevul. Die projek is in samewerking met AfriForum se Wilgehof-tak aangepak en 15 sakkies teer is gebruik om agt slaggate op die hoek van Flemmingstraat en Rontgenlaan op te vul. “Ons...
deur AfriForum | Jul 5, 2021 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur Alet Rademeyer As oudpres. Jacob Zuma nie binnekort tog gaan aanmeld of deur die polisie in hegtenis geneem word om sy 15 maande tronkstraf weens minagting van die hof uit te dien nie, sal gewone landsburgers finaal hul vertroue in die regering, die land en die...