deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag tydens ’n regstreekse uitsending vanuit Botswana die jongste verwikkelinge in die saak teen Welheminah Mphoeng Maswabi, ’n voormalige lid van dié land se intelligensiediens, aan die publiek...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Ongeveer 15 lede van AfriForum se Potchefstroom-tak het op 31 Julie 2021 saamgewerk om die Alexanderpark-begraafplaas op te ruim. Die lede het onder meer gras gesny, riete en bossies wat ná ’n brand in die park oorgebly het verwyder, onkruid op en om die grafte...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Zeerust het in Julie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat hulle gereeld patrollies ry om die gemeenskap veilig te hou. Die buurtwag het kameras in die dorp wat hulle in staat stel om risiko’s en misdaad dadelik te identifiseer. In...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 30 Julie 2021 ’n tweede plaaswag in George gestig. Dié plaaswag is die organisasie se tweede veiligheidstruktuur wat in die George-distrik op die been gebring is. ’n Derde een word ook in die vooruitsig gestel. Die bestaande...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Oudtshoorn-buurtwag het op 30 Julie 2021 aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die buurtwag het saam met verskeie veiligheidsinstansies, sekuriteitsmaatskappye, die polisie, die plaaslike sakekamer en taxiverenigings gewerk om...