deur AfriForum | Jul 15, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Om lief te wees vir Afrikaans is nie ’n keuse of ’n besluit nie, dis ‘n onlosmaaklike deel van wie ons is. So sê Sallas de Jager van die Afrikaanse musiekgroep Klopjag, een van die vele Afrikaanse kunstenaars wat vermaak gaan verskaf...
deur AfriForum | Mar 18, 2015 | Veldtogte en petisies
Ek het my vriend se nommer gestuur om deel te word van AfriForum, my burgerregte waghond. Stuur ook jou vriend se nommer deur dit hier in te vul. Saam is ons sterker! Laat weet u vriend in die...
deur AfriForum | Jun 23, 2014 | Veldtogte en petisies
Afriforum is tans besig met ‘n nasionale navorsingsprojek wat fokus op plaasaanvalle. Die onderwerp word breedvoerig ondersoek en sluit vele invalshoeke in om sodoende die omvattende aard en gevolge van plaasaanvalle te kan aanspreek. Dit is so ‘n komplekse...
deur AfriForum | Jan 1, 2006 | Veldtogte en petisies
Die ANC het vroeër aangekondig dat die party ’n lys van plase wat sonder vergoeding onteien gaan word, opgestel het. AfriForum het ’n lys van plase bekom wat vir hierdie doel geïdentifiseer is en wat binne die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming...