Header Artwork

Sanral: AfriForum sal eerste gedagvaardigde lid help

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum is van voorneme om die eerste lid wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) gedagvaar word vir uitstaande E-tolskuld met regshulp by te staan. Só het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van dié...

Ses nuwe AfriForum-takke reeds vanjaar gestig

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie het sedert die begin van die jaar reeds ses nuwe takke gestig. Die takke is Zambesi, Alberton, Nigel, Heidelberg in Gauteng, en Upington in die Noord-Kaap. Volgens Cornelius Jansen van Rensburg, adjunk...

Student skryf gedig na EFF-aanranding by Tuks

Afrikaanse studente het  teen die gewelddadige optrede van EFF-lede op die kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) in opstand gekom. Die EFF dreig die afgelope week om die kampus onregeerbaar te maak indien daar nie onmiddellik met Afrikaans as onderrigmedium...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN