Header Artwork

#Droogtehulp

AfriForum stuur ‘n veldtog van stapel waarmee droogtegeteisterde gebiede van nodige hulp voorsien word. “Suid-Afrika word deur ’n ernstige droogte geteister. Boere kry ontsettend swaar en sekere dorpe het op dié stadium geen drinkwater nie. Ons kan nie anders as om...

Jou eenstoponderwysinligtingsblad

Hierdie blad wil jou as ouer of onderwyser met probleemsituasies rondom jou skool help of onderrigverwante kwessies aanspreek. Sluit aan by die AfriForum onderwys-groep op Facebook vir die jongste nuus oor onderwysgebeure. Hoe jy te werk gaan: Lees deur “Gereelde...

AfriForum leierskapskamp

  AfriForum bied vanjaar weereens ʼn leierskapsontwikkelingskamp aan vir leerders wat in 2017 Gr10, 11 of 12 voltooi het. Die inslag van die kamp is leierskap, kultuur, geloof en avontuur. Die doel van diè kamp is om ons kinders op die lewe na skool voor te berei...

#Gordhan afdanking ‘n skande.

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in reaksie op Pravin Gordhan se afdanking as minister van finansies gesê dit is ‘n skande dat die binnegevegte in die ANC nou so ontaard het, dat die Zuma-kamp nou selfs bereid is om die land se ekonomie en die rand se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN