Header Artwork

Onteieningswet kan Suid-Afrikaanse ekonomie vernietig

Deur: Jhua-Nine Wyrley-Birch As die voorgenome onteieningswet deur die parlement goedgekeur word, sal dit ’n verkragting van die Grondwet wees en die belangrikste beginsel van ’n demokratiese staat, naamlik eiendomsreg, vernietig. So meen Cornelius Jansen van...

SA kampusse ruk tot stilstand

Talle universiteitskampusse regoor die land is vandag verlate en stil nadat alle universiteitsbedrywighede opgeskort is weens gewelddadige betogings deur studente oor ’n voorgestelde 10,5% verhoging in klasgelde. Die eerste betoging het verlede week by die...

Rioolkrisis tref Belfast

Die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit stort al vir langer as ʼn week rou riool in ʼn vleiland en rivierstroom aangrensend tot Belfast. Hierdie storting word toegeskryf aan die feit dat albei pompe in een van die dorp se pompstasies tans buitewerking is. AfriForum het...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN