deur AfriForum | Feb 17, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum doen ’n opname oor straatligte wat buite werking is. Ons het hulp van die gemeenskap nodig om ons te laat weet waar hierdie straatligte is. Laat weet ons hier. Is jou straatlig buite werking? Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend. Naam en Van**...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Veldtogte en petisies
Is daar ’n waterkwessie in jou gemeenskap a.g.v watertekorte weens wanbetaling deur munisipaliteite? Laat weet ons hier:
deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Veldtogte en petisies
Vul jou inligting hier in en ons stuur vir jou die waardasierol met al die nodige dokumente. Neem kennis dat jy 30 dae het om appèl aan te teken indien jou waardasierol verkeerd is. Stuur die nodige vorms na Tshidi.lenong@matjhabeng.co.za by Matjhabeng Munisipaliteit....
deur AfriForum | Feb 9, 2021 | Veldtogte en petisies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in Mei 2014 die #skoonSA-inisiatief geloods. Dié projek streef na positiewe verandering in die bestuur van afval oor die hele Suid-Afrika. Verder is die doel van die projek om betrokke amptenare verantwoordbaar te hou en...
deur AfriForum | Feb 2, 2021 | Veldtogte en petisies
Die doel van dié webblad is om te moniteer of daar enige uitdagings met SAHPRA se artikel 21-aansoeke vir ivermektien ervaar word. Voltooi asb. die onderstaande vraelys. Ivermektien-bewysstukke: Ivermektien is doeltreffend teen COVID-19: ‘n intydse metaontleding...