Header Artwork

Selfdood – Deel 1

Deur Gerhard Nieuwoudt – Distrikskoordineerder by AfriFroum Selfdood is só ’n ingewikkelde saak dat daar myns insiens nie genoeg in die politiek, skole, fokusgroepe, gesinne en die media daaroor gepraat word nie. In my ervaring is die enigste mense wat selfdood...
Port Elizabeth waterkrisis

Port Elizabeth waterkrisis

Die gemeenskap van Port Elizabeth ondervind tans ’n waterkrisis van ongekende omvang. Die AfriForum-tak in Port Elizabeth wil graag hoor wat jy beskou as ’n baie goeie manier om water te bespaar. Deur die skakel te volg en jou voorstel in te dien, staan jy ’n kans om...
Tokologo Plaaslike Munisipaliteit

Tokologo Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum se Hertzogville-tak roep die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording. Die dorp is besig om teen ’n spoed agteruit te gaan en daarom soek ons dringend antwoorde by die munisipaliteit oor die volgende: 1. Slaggate 2. Elektrisiteitsinfrastruktuur...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN