deur AfriForum | Apr 23, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Oudtshoorn-tak en Oudtshoorn-inwoners sê NEE vir buitensporige verhogings van munisipale en belastingtariewe wat in die nuwe konsepbegroting vir die 2021/2022- finansiële jaar voorgestel word. Ten spyte van ’n jaarlikse inflasiekoers van 3,2 % stel die...
deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Veldtogte en petisies
Die Nylstroom-/Modimolle-area word erg benadeel deur water wat met riool besoedel is. Die riool loop oor in die erwe tussen huise. AfriForum se Nylstroom-tak het as deel van die organisasie se jaarlikse Nasionale Blou-en Groendruppelprojek oor die afgelope drie jaar...
deur AfriForum | Mar 4, 2021 | Veldtogte en petisies
Is jy moeg vir swak dienslewering in jou dorp? Help AfriForum om die rioolprobleem in jou omgewing aan te spreek. Teken die petisie hier en word deel van die oplossing.
deur AfriForum | Mar 4, 2021 | Veldtogte en petisies
Is jy moeg vir swak dienslewering in jou dorp? Help AfriForum om die slaggatprobleem in jou omgewing aan te spreek. Teken die petisie en word deel van die oplossing.
deur AfriForum | Mar 1, 2021 | Veldtogte en petisies
Waarom doen ons dit en wat kan jy doen? AfriForum wil graag hul lede en die gemeenskap bewus maak van die monumente en gedenkwaardighede wat in elke dorp en stad aangetref word. Gemeenskappe is dikwels onbewus van monumente wat in hulle eie dorp aangetref word en baie...