Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Oudtshoorn-tak deel bederfpakkies aan gesondheidswerkers uit
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 26 Augustus bederfpakkies aan gesondheidswerkers by...
AfriForum se Lichtenburg-tak reorganiseer
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 26 Augustus ’n bestuursvergadering gehou, waartydens die...
AfriForum stig ’n buurtwag in Pearly Beach
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 26 Augustus 2021 ’n buurtwag in Pearly Beach gestig....
AfriForum: Tyd is ryp vir nuwe bestuursmodel vir munisipaliteite
Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (COGTA) se aankondiging dat slegs...
Benoni-buurtwag bestee byna 700 manure in Augustus aan patrollies
Die AfriForum-buurtwag in Benoni het in Augustus hard gewerk om die gemeenskap te beveilig, terwyl...
AfriForum se Springs-buurtwag patrolleer meer as 5 000 km in Augustus
AfriForum se Springs-tak en -buurtwag het hard gewerk in Augustus om die gemeenskap veilig te hou....
AfriForum petisioneer parlement oor roekelose voorgestelde belastingwetgewing
AfriForum het vandag ’n petisie ingevolge die parlementêre reëls by die parlement ingedien wat die...
Dienste, werkloosheid in Mpumalanga-munisipaliteite groot rede tot kommer, wys verslag
Mpumalanga se munisipaliteite word swak bestuur, en lewenstandaarde en dienslewering ly daaronder....
AfriForum eis antwoorde vanaf Tokologo Plaaslike Munisipaliteit oor kragmeters
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Dinsdag 24 Augustus 2021 ’n versoek om toegang tot...