Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Hidrobreking: AfriForum en TKAG teiken skaliegasplanne
AfriForum en Treasure the Karoo Action Group is besig om kommentaar saam te stel op die...
AfriForum se Lydenburg-tak help tehuis vir bejaardes nadat munisipaliteit pligte versuim
AfriForum se Lydenburg-tak het op 18 Mei 2021 ’n nuwe geiser by Huis Kanabas vir bejaardes in dié...
AfriForum eis dat vullisverwydering van belastingbetalers se munisipale rekeninge verwyder word
AfriForum het op 18 Mei 2021 geëis dat belastingbetalers wat van alternatiewe...
AfriForum veroordeel Koster-hofuitspraak; gemeenskap keelvol vir vermorsing van belastinggeld
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) het hul skok en...
AfriForum en doktersgroep plaas druk op instellings om ivermektien-inligting bekend te maak
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die I can make a difference-doktersgroep het vandag ’n...
AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Hoërskool Eldoraigne
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 Mei 2021 by die Hoërskool...
AfriForum se Upington-tak werk saam met rolspelers om water te verskaf ná kabeldiefstal
Die AfriForum-tak in Upington het op 12 en 14 Mei 2021 in samewerking met die DA drinkwater aan...
AfriForum se Teks-tak in Secunda vul slaggate
AfriForum se Teks-tak in Secunda het op Saterdag 15 Mei die tweede fase van hul slaggatprojek vir...
AfriForum se Naboomspruit- en Potgietersrus-buurtwag help met brande
Die AfriForum-buurtwagte in Naboomspruit en Potgietersrus het op 16 Mei gehelp om brande in die...