Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum tree in ná ASA ouderdomsgroepe by landloopkampioenskap wou uitsluit
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag verneem dat Atletiek Suid-Afrika (ASA) wel atlete...
AfriForum versoek antwoorde van Arthur Fraser oor Zuma se mediese parool
AfriForum het vandag dringend antwoorde versoek oor die vrylating van voormalige president Jacob...
AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Durbanville
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het in Augustus 2021 by die...
AfriForum betuig simpatie met die afsterwe van prof. Jaap Steyn
Dit is met groot leedwese dat AfriForum vanoggend verneem het van die afsterwe van prof. J.C....
AfriForum se Moreletapark-tak trek vyf verdagtes vas
AfriForum se Moreletapark-tak en Grootfontein-buurtwag het op 3 September 2021 in samewerking met...
Brande in Valhalla geblus danksy volgehoue druk deur AfriForum
Aanhoudende brande in Valhalla is onlangs geblus danksy volgehoude druk deur AfriForum op die...
Malema en Ndlozi se aanrandingsverhoor onder ongewone omstandighede uitgestel
Die verhoor van Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP, is onder ongewone...
AfriForum se Hoogland-takke maak ’n verskil in hulle gemeenskappe
Die AfriForum-takke in Kroonstad, Bethlehem en Frankfort het die afgelope paar weke verskeie...
Zuma vry op mediese parool is skending van geregtigheid
AfriForum beskou die aankondiging dat oudpresident Jacob Zuma op mediese parool vrygelaat is as ’n...