Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek neem deel aan nasionale massapatrollie
Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek, wat die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal...
AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Lettie Fouché Skool in Bloemfontein
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 3 Augustus 2021 by die Lettie...
AfriForum en ander organisasies werk saam om noodverligting in KZN te bring
AfriForum het die afgelope week hande met verskeie organisasies gevat om verdere noodverligting...
AfriForum se Witbank-tak ontsmet Laerskool Panorama
Die AfriForum-tak in Witbank het op 30 Julie gehelp om Laerskool Panorama te ontsmet voor al die...
AfriForum se Witrivier-buurtwag onthul mobiele beheerkamer
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 30 Julie 2021 ’n nuwe mobiele beheerkamer vir die buurtwag...
AfriForum-veiligheidstrukture in suidstreek neem aan nasionale patrollie deel
AfriForum se veiligheidstrukture in die Noord-, Wes-, Suid- en Oos-Kaap het van 30 tot 31 Julie...
Suid-Afrikaanse regering weier samewerking in Botswana-saak
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag tydens ’n regstreekse...
AfriForum se noordstreekbuurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
AfriForum se buurtwagte in die noordstreek (Gauteng, Limpopo en Mpumalanga) het op 30 Julie 2021...
AfriForum se Potchefstroom-tak ruim Alexanderpark-begraafplaas op
Ongeveer 15 lede van AfriForum se Potchefstroom-tak het op 31 Julie 2021 saamgewerk om die...