Header Artwork
Malalane-buurtwag help om brande in Marlothpark te bestry

AfriForum se Malalane-buurtwag en MBM Protection Services het op 26 Augustus gehelp om brande in Marlothpark te blus.

Dié brande het eiendomme bedreig en lede moes vinnig reageer om dit te blus. Daar is egter eiendomme wat tydens die brand verwoes is. Die Nkomazi-brandweer en plaaslike inwoners van Marlothpark het ook gehelp.

“Ons is verlig dat ons die brande onder beheer kon bring. Dit is ’n bewys dat spanwerk die sleutel tot sukses is,” sê Alwin Carstens, voorsitter van die Malalane-buurtwag.

Maak ’n daadwerklike verskil in jou gemeenskap deur vandag nog by AfriForum se buurtwag in Malalane aan te sluit. SMS “Malalane” na 45350 (R1).

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN