deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Veldtogte en petisies
Die gemeenskap van Port Elizabeth ondervind tans ’n waterkrisis van ongekende omvang. Die AfriForum-tak in Port Elizabeth wil graag hoor wat jy beskou as ’n baie goeie manier om water te bespaar. Deur die skakel te volg en jou voorstel in te dien, staan jy ’n kans om...
deur AfriForum | Sep 21, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Hertzogville-tak roep die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording. Die dorp is besig om teen ’n spoed agteruit te gaan en daarom soek ons dringend antwoorde by die munisipaliteit oor die volgende: 1. Slaggate 2. Elektrisiteitsinfrastruktuur...
deur AfriForum | Sep 11, 2020 | Veldtogte en petisies
Gee AfriForum die nodige mandaat om slaggate in jou area te herstel. Teken die petisie en word deel van die oplossing.
deur AfriForum | Sep 9, 2020 | Veldtogte en petisies
Die administrateur van die Stad Tshwane het op 30 Junie ’n begroting goedgekeur vir dié munisipaliteit. Hy het egter in die uitvoering van sy mandaat buite die wet opgetree met die goedkeuring van die begroting, aangesien slegs ’n munisipale raad ’n finale begroting...
deur AfriForum | Aug 28, 2020 | Veldtogte en petisies
“Die Vaaldam word uitgesonder aangesien die dam aan ’n groot deel van die land se bevolking water voorsien, maar daar is heelwat ander munisipaliteite wat naby aan Dag Zero is,” sê Lambert de Klerk, AfriForum se bestuurder vir Omgewingsake. Volgens De Klerk het die...