deur AfriForum | Nov 18, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum neem vandeesweek deel aan die dertiende sessie van die Verenigde Nasies se Forum vir Minderheidskwessies. Die tema van die 2020-sessie was “Haatspraak, Sosiale Media en Minderheidsgroepe”. Om dié rede sal Ernst Roets, AfriForum se hoof van Beleid en Aksie,...
deur AfriForum | Okt 22, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa om die toekoms van die Afrikaner te bespreek. Die President moet kennis neem van die feit dat die Senekal-gebeure en die toename in politieke wrywing in hierdie land oor die afgelope paar weke nie bloot die...
deur AfriForum | Okt 21, 2020 | Veldtogte en petisies
Vrystaat-brande AfriForum het ’n projek geloods om die boeregemeenskap van die Wes-Vrystaat (Hertzogville, Boshof, Hoopstad, Dealesville en Bultfontein) te ondersteun ná vandeesweek se verwoestende brande. Honderde stuks vee, waaronder beeste, skape en wild, het...
deur AfriForum | Okt 13, 2020 | Veldtogte en petisies
Die inwoners van Sasolburg is moeg vir die gebrek aan dienslewering in die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit. Hul voldoen nie aan die vereistes van die Grondwet nie. Teken die petisie dat ons die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording kan...
deur AfriForum | Okt 6, 2020 | Veldtogte en petisies
Die inwoners van Parys is moeg daarvoor om sonder water te wees. Volgens die Grondwet is dit die munisipaliteit se plig om water aan inwoners te verskaf. Hulle doen dit nie. Teken die petisie dat ons die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording kan...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek. Die dorp is in ’n gehawende toestand en munisipale dienslewering neem drasties af. AfriForum in samewerking met die Springs Concerned Residents gaan teen swak dienslewering optree. Die kernprobleme wat...