deur AfriForum | Mei 16, 2019 | Veldtogte en petisies
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die nasionale verkiesing op 8 Mei 2019 grootliks vlot, hoewel nie perfek nie, verloop het. AfriForum se terugvoer en besware ten opsigte van die waarneming van die verkiesing sal in ’n verslag aan die...
deur AfriForum | Mei 15, 2019 | Veldtogte en petisies
Geaffekteerde pad: Dr. Ferdi Hartzenbergweg wat Dr. Beyers Naudérylaan word vanaf die Total-vulstasie. ’n Gedeelte van Dr. Ferdi Hartzenbergweg – vanaf die Zeerust T-aansluiting verby die DBV en die industriële gebied tot en met die vierrigtingstop naby die plaaslike...
deur AfriForum | Mei 6, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum loods #stopdiebus-veldtog teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging op munisipale onkoste Vanjaar se presidensiële inhuldiging gaan nie slegs die grootste en duurste in Suid-Afrikaanse geskiedenis wees nie, die presidensie het boonop aangekondig dat...
deur AfriForum | Mei 2, 2019 | Veldtogte en petisies
Ondersteun AfriForum se appèl teen die verskuiwing van die standbeeld van president M.T. Steyn van UV se kampus Die Provinsiale Erfenishulpbronagentskap het toestemming verleen dat die standbeeld van president M.T. Steyn van die Universiteit van die Vrystaat se...
deur AfriForum | Apr 30, 2019 | Veldtogte en petisies
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting se hofaansoek – dat die ou Suid-Afrikaanse vlag verban en as haatspraak verklaar word – in die Suid-Gautengse hoë hof teenstaan. Dit volg ná die Nelson Mandela-stigting AfriForum as ’n respondent...
deur AfriForum | Apr 17, 2019 | Veldtogte en petisies, Onderwys in aksie
AfriForum het druk op Gauteng se onderwysdepartement uitgeoefen teen die aanvegbare aanlynregistrasiestelsel. Die 2020-aanlynaansoekproses vir gr. 1 en gr. 8 is pas van 13 Mei 2019 na 20 Mei 2019 uitgestel. VOORKOM dat jou KIND ’n SLAGOFFER van die stelsel word....