deur AfriForum | Jul 25, 2019 | Veldtogte en petisies
Die Tshwane Metro het gesê dat Koopkrag-gebruikers in November gekrediteer sal word om die onregmatige tariefverhoging wat hulle in Julie en Augustus moes betaal, reg te stel. Voeg jou naam by die petisie om AfriForum jou mandaat te gee om toe te sien dat die...
deur AfriForum | Jul 24, 2019 | Veldtogte en petisies
Manzolwandle Investments wil met ’n steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar op die voorstoep van die Krugerwildtuin begin. Dit hou vernietigende gevolge vir die onmiddellike omgewing, die Krokodilrivier, natuurreservate, wildtuin, wildlewe, natuurskoon en...
deur AfriForum | Jun 21, 2019 | Veldtogte en petisies
SUKSES: Jou kragtarief is onwettig verhoog! AfriForum vat Tshwane-metro hof toe. Hoewel AfriForum die Tshwane-metro se beoogde implementering van ’n elektrisiteitstariefverhoging gestuit het, gaan die metro steeds voort met dié verhoging sonder Nersa se...
deur AfriForum | Mei 31, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum onthul: 56 wit skooldogters weens raskwotas uit Gauteng-netbalspanne gelaat Jy kan help om vir hierdie kinders se regte te veg! AfriForum het die puntestate van die keurders vir die Gautengse o. 12- tot o. 18-skolespanne bekom. Ná bestudering van...
deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum het met behulp van takstrukture en vrywilligers die laaste twee maande vullisterreine oor Suid-Afrika heen onder die mikroskoop geplaas. Baie dankie aan al die betrokke persone. Julle skep hoop en verseker dat ons vry, veilig en voorspoedig kan voortbestaan....
deur AfriForum | Mei 28, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum het ’n dispuut met MultiChoice verklaar na aanleiding van die inkonsekwente toepassing van dié televisiemaatskappy se politieke beleid. Dít volg nadat MultiChoice aangekondig het dat hulle beleid is om nie blootstelling te gee aan persone wat verdelende...