deur Forum Nuus | Jun 23, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Belastingbetalers is kwaad vir die regering wat nie hul verantwoordelikhede teenoor die burgers van die land nakom nie. Hulle wil nie langer hul hardverdiende belastinggeld aan ’n staat oorbetaal wat die staatskas plunder en toekyk hoe...
deur AfriForum | Jun 22, 2021 | Ongekategoriseerde
AfriForum praat met Johannes Maree van Destinata Holdings oor belastingaftrekbare beleggings as ’n slim wyse waarop belasting in jou guns kan werk. Skakel regstreeks in en neem aan dié gesprek deel. Het jy enige navra? Laat weet ons hier: Naam en Van** Naam Van...
deur AfriForum | Jun 10, 2021 | Ongekategoriseerde
Ongeveer 30 jaar gelede het gimnastiek gelei tot die bekende fotograaf Wessel Oosthuizen se liefde vir Rusland. Wessel wat Rusland al 18 keer besoek het, skryf in sy nuutste boek oor die vriendskappe tussen die Russe en Boere en sy besoeke aan dié land. Hiermee word...
deur AfriForum | Mei 28, 2021 | Ongekategoriseerde
AfriForum is van mening dat die voorgestelde wysigings aan bestaande vuurwapenwetgewing irrasioneel en roekeloos is, en verreikende gevolge inhou. Ons wil graag jou insette oor hierdie drakoniese konsepwetgewing hê of dié van die organisasie wat jy verteenwoordig. Kom...
deur Forum Nuus | Mei 11, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Uitspraak is voorbehou in die Mmabatho Hooggeregshof waar die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) en die aangestelde dienstemaatskappy Pionier versoek het om voort te gaan met die bestuur van die water- en rioolwerke in Koster en...
deur Forum Nuus | Feb 18, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Verlede jaar se verwoestende brande in die Wes-Vrystaat kon die einde van verskeie boere se besigheid beteken het, maar met die hulp van Manna vir die Boere het skenkings van regoor die land ingestroom om beeste, wat in die slaggebly het, te...